Ensiforme kraakbeen

Ensiforme kraakbeen
Inligting en eksterne bronne
Die posisie van die ensiforme kraakbeen (in rooi).
Die posisie van die ensiforme kraakbeen (in rooi).
Inligting
Latyn Processus xiphoideus
Ligging Bors
Aangeheg Borsbeen
Werking Anker baie spiere
Eksterne bronne
MeSH D014989
FMA 7488

Die ensiforme kraakbeen of xifisternum is ’n klein kraakbeenuitsteeksel en ’n verlengstuk van die laer deel van die borsbeen wat gewoonlik verhard is in die volwasse mens.[1] Albei terme beteken "swaardvormig"; ensiform is uit Latyn en xifoïed uit Grieks.

  1. Muscolino, Joseph E. (2008). The Muscle and Bone Palpation Manual with Trigger Points, Referral Patterns and Stretching. Elsevier Health Sciences. p. 104. ISBN 978-0323051712.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy